Alindrie

Alindrie Alindrie Creations & Inspirations - We hand design and make a range of wooden and leather products to your requirements.

Ideal for personalized gifts and something special for a person or occasion. We love to do laser cutting and engraving as well as custom woodworking and kids toys.

Kom kuir vir ons by die lekker Braai mark in Brandmuller str Vereeniging.Moet nie al die uitstallers en lekker eetgoed m...
05/09/2024

Kom kuir vir ons by die lekker Braai mark in Brandmuller str Vereeniging.
Moet nie al die uitstallers en lekker eetgoed mis nie


We are excited to be at the Field Market again on Saturday.See you then and dont miss all the Mothers day specials and g...
06/05/2024

We are excited to be at the Field Market again on Saturday.
See you then and dont miss all the Mothers day specials and give aways.

Dit is weer tyd vir die wonderlike Field market.Sien julle daar.
08/04/2024

Dit is weer tyd vir die wonderlike Field market.
Sien julle daar.

26/03/2024
KKNK kook.Dit is baie lekker hier.Julle moet dit nie misloop nie.
26/03/2024

KKNK kook.
Dit is baie lekker hier.
Julle moet dit nie misloop nie.

En daar is ons weer by KKNK
23/03/2024

En daar is ons weer by KKNK

Ons is reg vir n interesante week by die jaar se KKNK.Kom besoek ons gerus by stalletjie A14.
23/03/2024

Ons is reg vir n interesante week by die jaar se KKNK.
Kom besoek ons gerus by stalletjie A14.

Ek sien uit daarna
18/02/2024

Ek sien uit daarna

Don’t miss Adam Tas tomorrow live on stage 🎵🎵😁

Ons is vandag bu dievTurksvy fees by die Pioniers museum in Silverton.Dit belowe om n lekker dag hier te wees.Alindrie
03/02/2024

Ons is vandag bu dievTurksvy fees by die Pioniers museum in Silverton.
Dit belowe om n lekker dag hier te wees.

Alindrie

Ons sien baie uit na die eerste keer wat ons by BusStop7 uitstal Vrydag by die nagmark
31/01/2024

Ons sien baie uit na die eerste keer wat ons by BusStop7 uitstal Vrydag by die nagmark

Voorspoedige nuwe jaar almal.
17/01/2024

Voorspoedige nuwe jaar almal.

Is dit nie baie mooi nie?Hou julle hiervan?Kan ons dit as n nuwe produk vir die jaar maak en was sal julle betaal vir so...
03/01/2024

Is dit nie baie mooi nie?
Hou julle hiervan?
Kan ons dit as n nuwe produk vir die jaar maak en was sal julle betaal vir so iets?




This is going to be an epic market.See you there.
04/12/2023

This is going to be an epic market.
See you there.

Who wants a new braaier?We will also be exhibiting at the market.
28/11/2023

Who wants a new braaier?
We will also be exhibiting at the market.

3 days left until the Christmas market of the year!!!! Our braaiers are known for the great quality!!!

1 December 8:00 to 16:00
2 December 8:00 to 13:00
Entrance fee R 10 per person and R 50 per car for parking on premises

Oo. Amper tyd vir die lekker mark.Sien julle Saterdag.
23/11/2023

Oo. Amper tyd vir die lekker mark.
Sien julle Saterdag.

Less than a week to wait for our fab market!

Ek sien baie uit om weer by Nampo uit te stal.Dit gaan lekker wees.Moet dit nie misloop nie.
23/11/2023

Ek sien baie uit om weer by Nampo uit te stal.
Dit gaan lekker wees.
Moet dit nie misloop nie.


🎄OFM NAMPO Park Kersmark 2023🎄
🎁30 Nov - 2 Des 2023
🎁Meer as 130 Uitstallers!
🎁Kaartjies beskikbaar by die hek

Die kersies is lekker by die Ionia kersie fees.
17/11/2023

Die kersies is lekker by die Ionia kersie fees.

Ons sien verskriklik baie uit na die mark.Julle moet dit nie mis nie.
11/11/2023

Ons sien verskriklik baie uit na die mark.
Julle moet dit nie mis nie.

🎄OFM NAMPO Park Kersmark 2023🎄
🎁30 Nov - 2 Des 2023
🎁Meer as 130 Uitstallers!
🎁Kaartjies beskikbaar by die hek

Ons is reg vir Aardklop 2023 in Potch.Van vandag tot SaterdagKom loer gerus in.
03/10/2023

Ons is reg vir Aardklop 2023 in Potch.
Van vandag tot Saterdag
Kom loer gerus in.

Ons gaan volgende week uitstal by Kragdag. Dit is n fees om nie te mis nie. Sien julle daar.
06/08/2023

Ons gaan volgende week uitstal by Kragdag. Dit is n fees om nie te mis nie. Sien julle daar.

⏳🎉 Slegs 7 Dae oor tot Sakeliga KragDag 2023! 🎉⏳

Die tyd is besig om te vlieg!

📅 Datum: 9-12 Augustus 2023
📍 Plek: Diamantvallei Landgoed, 20km oos van Pretoria

⚡ Maar wag, daar is nog meer opwindende nuus! Bespreek nou jou kaartjies aanlyn by https://www.kragdag.co.za/ en geniet 'n massiewe 50% afslag! Mis dit nie - bespaar groot terwyl jy toegang kry tot die opwindende KragDag ekspo.

🏹 En daar is nog iets besonders! Ons is verheug om aan te kondig dat daar berede boogskiet sal wees, waar jy jou vaardighede kan wys en die adrenalien van die boogskietkuns kan ervaar. Hierdie is net een van die baie aktiwiteite wat jou sal betower en vermaak.

🌟 Wat kan jy verwag?

🔹Boeiende toesprake deur kundiges in die kragbedryf
🔹Uitstallings van die nuutste kragtegnologieë en innoverende oplossings
🔹Verkenning van hernubare en alternatiewe energiebronne
🔹Netwerk geleenthede met sleutelspelers in die bedryf
🔹Pret en opwinding vir die hele gesin

Moenie hierdie kans misloop nie! Besoek vandag nog https://www.kragdag.co.za/ om jou kaartjies teen 'n ongelooflike afslag te bespreek en seker te maak dat jy deel is van hierdie baie spesiale KragDag ekspo.

📢 Deel hierdie opwindende nuus met jou vriende en familie. Wys hulle hoe hulle 50% kan bespaar op aanlynbesprekings en maak seker dat hulle hierdie onvergeetlike ervaring nie misloop nie.

🗓️ Moenie uitstel nie! Jy het slegs 7 dae oor om jou kaartjies te bespreek en gereed te wees vir 'n opwindende Kragdag Ekspo. Sien jou daar!

We will be at the Field Market again on the 12th of Aug. We are excited to be there.
06/08/2023

We will be at the Field Market again on the 12th of Aug. We are excited to be there.

We are bringing you all the vibes this coming Saturday with our live music lineup! Bring your friends & family and make a day outing of it! 🎉🎶🎸🎵😎

Music line-up:
10am - Mike the guitarman
11am - Lesedi Milongo
12pm - Van Wyk Brand
13pm - Nicola McLeod

Sound provided by YYY Shows

We have seating but welcome to bring your own picnic blankets or chairs and find your own perfect spot in the park from where to listen to the tunes and explore the market 🌳⛱🥂🍔🍕🍦🍹🍰

Ons is by die jaarlikse Anker skool mark.Kom se asb hallo.
02/12/2022

Ons is by die jaarlikse Anker skool mark.
Kom se asb hallo.

Ons is vandag by die Dromers Mark in Potch. Julle moet kom kyk na die wonderlike mark. Moet dit nie mis nie.Alindrie
13/11/2022

Ons is vandag by die Dromers Mark in Potch. Julle moet kom kyk na die wonderlike mark. Moet dit nie mis nie.
Alindrie

Nog n bestelling pizza borde klaar. Die klient is baie gelukkig.Alindrie Creations
11/11/2022

Nog n bestelling pizza borde klaar. Die klient is baie gelukkig.
Alindrie Creations

Address

Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Alindrie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Alindrie:

Share

Alindrie Creations

Welcome to Alindrie Creations


Other Vanderbijlpark convenience stores

Show All