16/01/2025
Ons bied ons eerste wynproe by Oppie Hoek aan! ๐ท
Kom proe tussen 1nm en 3nm twee van De Grendel Wine se besonderse wyne - die De Grendel Sauvignon Blanc & die De Grendel Rubaiyat.
Toegang is gratis (reg van toegang voorbehou).
Adres: Ons is geleรซ Oppie Hoek van Hoofweg-wes en Buitekantstraat.