Kom maak gerus 'n draai by Die Blou Seekat en kry diรฉ spesiale pryse:
๐บCastle Light: 2x 6-pak (330ml) @ R160 (24x 330ml @ R299.90)
๐บStella Artois: 6-pak (330ml) @ R89.90 (24x 330ml @ R319.90)
๐บBlack Label: 2x 6-pak (330ml) @ R145 (24x 330ml @ R269)
Geniet die naweek!
๐๐ฒ๐น๐๐ธ๐ธ๐ถ๐ด๐ฒ ๐ ๐ผ๐ฒ๐ฑ๐ฒ๐ฟ๐๐ฑ๐ฎ๐ด!
Kies uit ons verskeidenheid spesiale wyne - net reg om 'n glasie of twee op die moeders - en die skoonma's - te klink...
Mรฉt of sonder bubbles en zero-alkohol ook beskikbaar.
"Because it's mom's turn to whine..."
#dieblouseekat #stilbaai #happymothersday #gelukkigemoedersdag
Kom loer in by Mi Liquors Die Blou Seekat en kies jou gunsteling (yskoue) Rosรฉ, Witwyn of Borrels.
Daar is natuurlik ook 'n verskeidenheid rooiwyne op die rakke.
Ons is elke dag oop van 09:00 tot 18:00 (toe op Sondae)
#icecold #dieblouseekat #koueborrels
Oudergewoonte het die Blou Seekat & Stilbaai Kelders personeel die jaar op 'n hoรซ noot afgeskop.
Ons Vitamiene D vlakke is nou weer herlaai en ons is reg vir 'n baie bedrywige 2024 wat voorlรช!
#watchthisspace #beststaffever
Baie geluk met jou spesiale dag Elroy!
Dankie dat ons vir die 2de jaar jou verjaarsdag saam met jou kon vier. Ons glo en hoop dat ons nog baie jare verjaarsdagkoek saam met jou sal eet. ๐๐
#bdayboy #happyhappy