Die Spoorlyn

Die Spoorlyn 1990 the Journey started with a Vision and Passion to master the perfect recipes of various spirits. Mathys Roets

26/03/2025

Die Spoorlyn Craft Spirits is trots om die Die Wyn en Wildsfees te kan bywoon 🥳

Slegs 10 dae oor en ons vreeslik opgewonde om ons unieke produkte aan julle voor te stel

Koop jou kaartjies nou as jy nog nie het nie ‼️

Sien julle daar 👉 Moenie Ontspoor nie

Swellendam Skou  STEL TELEUR ‼️‼️Die skou se papierwerk/lisensie is nie in plek en orde nie en daar moet al die alkohol ...
27/02/2025

Swellendam Skou STEL TELEUR ‼️‼️
Die skou se papierwerk/lisensie is nie in plek en orde nie en daar moet al die alkohol stalletjies oppak soos per instruksie deur die polisie, nie seker of die kos stalletjies dieselfde gaan ervaar nie

NEEM KENNIS DAT DieSpoorlyn Craft Spirits NIE MEER DIE SKOU KAN BYWOON NIE

Ons almal kom van ver en dra nou verlies van tyd - verkope - verblyf wat betaal is - stalletjie wat betaal is plus voertuig uitgawes diesel - diens - tolgelde ens.

Wat staan ons te doen?
Gaan die skou wel almal kan vergoed vir die verlies wat veroorsaak is?

Ons kon almal die naweek by ander skoue, markte of feeste gewees het maar het gekies om te ondersteun

Enige regs advies en hulp in die streek sal hoog op prys gestel word

ONS VRA GROOT ONVERSKONING AAN AL ONS KLIENTE WAT OOK NOU TELEURSTELLING MOET ERVAAR, wat solank uitgesien het om Die Spoorlyn te besoek by die Skou

Die Spoorlyn

What's in your glass?A: DieSpoorlyn Craft Spirits Vodka with Fitch & Leedes Mixers Pineapple Lemonade and a dash of Blue...
26/02/2025

What's in your glass?
A: DieSpoorlyn Craft Spirits Vodka with Fitch & Leedes Mixers Pineapple Lemonade and a dash of Blue Curacao available at Jou Plaas Deli & Restaurant 👌

Indulge and experience true craftsmanship 🥂

To order our PURE Vodka
Contact 063 689 4500 or 074 898 0437

Mathys Roets and Crew

A sip above the rest🍸✨ What's in your glass?

Perfectly paired with Die Spoorlyn Dry Gin & Fitch & Leedes Mixers at Jou Plaas Deli & Restaurant 👌Indulge and experienc...
25/02/2025

Perfectly paired with Die Spoorlyn Dry Gin & Fitch & Leedes Mixers at Jou Plaas Deli & Restaurant 👌

Indulge and experience true craftsmanship 🥂

For orders of our Dry Gin
Contact 063 689 4500 or 074 898 0437

Mathys Roets and Crew

Smooth, intriguing, and worth the wait—meet ‘The Slow Burn’ 🔥🥃 Think you can name it better? Comment your entry below and stand a chance to WIN a case of your favourite Fitch & Leedes!

Winners announced on Feb 28th at 5 PM. T&Cs apply.

Swellendam Online is julle gereed?Die Spoorlyn kom kuier ‼️Kom maak gerus n draai by ons stalletjie, stel jouself voor e...
21/02/2025

Swellendam Online is julle gereed?
Die Spoorlyn kom kuier ‼️

Kom maak gerus n draai by ons stalletjie, stel jouself voor en Proe Kwalitieit Vakmanskap
DieSpoorlyn Craft Spirits stel nooit teleur.

Ons hele reeks gaan daar wees:
Die nuwe Ladies Brandy (Vanilla)
Die populere
Die knorige Scotch
Die beeldskone Vodka
Die Ginnefer
Die kaptein Dark Rum

Sien julle daar, koop daai kaartjies nou ‼️‼️

Groete
Die Spoorlyn
Mathys Roets

World Class! South African Herbal LiqueurTo order contactwww.diespoorlyn.comORVisit in store at  Jou Plaas Deli & Restau...
05/02/2025

World Class!
South African Herbal Liqueur

To order contact
www.diespoorlyn.com

OR
Visit in store at Jou Plaas Deli & Restaurant

Met groot trots is Jou Plaas Deli & Restaurant  ons afset punt vir Pretoria en ons vier dit die 2de Februarie om 12h00Ek...
18/01/2025

Met groot trots is Jou Plaas Deli & Restaurant ons afset punt vir Pretoria en ons vier dit die 2de Februarie om 12h00
Ek Mathys Roets gaan vir julle sing en vermaak

Ons nooi jou uit om saam ons lekker te kom kuier by die Restaurant met lekker kos, speelparkie vir die kinders en natuurlik Die Spoorlyn

Bring die hele gesin van Ouma en Oupa tot kleinste boetie en sussie want by JOU PLAAS DELI & RESTAURANT is almal welkom

Gratis toegang en veilige parkering ‼️
Vir tafel besprekings kontak 063 689 4500

Sien julle daar

16/01/2025

💕 DieSpoorlyn Craft Spirits Valentine's Gift Boxes 💕

Now ready to order!
Choice between our entire range

Option 1 @ R350
1x Bottle + 2 Mixers

Option 2 @ R550
2x Bottles

T's & C's Apply
Not for sale to persons under 18

Order at 074 898 0437 or 063 689 4500
Mathys Roets

GET READY, see you at the AgriXpo 2025 13-15 March Do not miss out ‼️Mathys Roets
03/01/2025

GET READY, see you at the AgriXpo 2025 13-15 March
Do not miss out ‼️

Mathys Roets

31/12/2024
Mathys Roets is vinnig hier vir n kuiertjie, kom se Hallo by die The Market at Transnet Transport Museum
23/12/2024

Mathys Roets is vinnig hier vir n kuiertjie, kom se Hallo by die The Market at Transnet Transport Museum

DieSpoorlyn Craft Spirits beskikbaar by die The Market at Transnet Transport Museum tot en met die 5de Januarie Kom proe...
23/12/2024

DieSpoorlyn Craft Spirits beskikbaar by die The Market at Transnet Transport Museum tot en met die 5de Januarie
Kom proe ons hele reeks maar onthou
Moenie ontspoor nie...

Mathys Roets kom kuier vir n kort rukkie by die The Market at Transnet Transport Museum in George 23 Desember om en by 1...
21/12/2024

Mathys Roets kom kuier vir n kort rukkie by die The Market at Transnet Transport Museum in George
23 Desember om en by 13h00
Kom proe bietjie DieSpoorlyn Craft Spirits se unieke reeks maar onthou
***Moenie ontspoor nie***

Visiting George? Pass by The Market at Transnet Transport Museum  for a fun filled day with the family* Live Entertainme...
17/12/2024

Visiting George?
Pass by The Market at Transnet Transport Museum for a fun filled day with the family

* Live Entertainment
* Food court
* Loads of Stalls for shopping
* Tastings at Die Spoorlyn
* Train rides

‼️ FREE ENTRANCE ‼️

Address

49F7+3G, Grootfontein Country Estate
Pretoria
0081

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Spoorlyn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share