Etna Mooiheid

Etna Mooiheid Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Etna Mooiheid, Port Elizabeth.

Etna MooiheidFuneral backdrop πŸ€πŸ–€πŸ€Whatsapp:  083 746 4124
13/01/2025

Etna Mooiheid

Funeral backdrop πŸ€πŸ–€πŸ€

Whatsapp: 083 746 4124

10/01/2025

A business is nothing without the support behind it. so Thank you to every single client

🀎🀍

Funeral backdrop Gold Black Green White_________________________Etna Mooiheid
29/12/2024

Funeral backdrop

Gold
Black
Green
White

_________________________

Etna Mooiheid

Funeral backdrop πŸ“πŸ€ŽπŸ€
30/11/2024

Funeral backdrop πŸ“πŸ€ŽπŸ€

30/11/2024

Funeral backdrop drop 🀍🀎

20/11/2024

Eers wil ONS baie dankie aan Al ONS kliente sΓͺ wat ONS vertrou het met hulle events

ONS wil so Klein boodskappie met hulle en selfs Ander mense deel wat hulle geliefdes aan die dood Moes af staan in 2024

Psalms 34:19 ~ Die Here is naby die wat gebroke is van hart, en Hy verlos die wat verslae is van gees.

Wanneer die lewe jou hart breek, kan jy aan hierdie belofte vasklou: God maak gebroke harte heel... Hy nader met Sy genesing tot diegene wat pyn beleef en help hulle weer heel word... Al is die verpletterende slae van die lewe hoΓ© erg, kan dit jou nie heeltemal vernietig nie... God is altyd daar vir jou...

Die vyand wil hΓͺ jy moet d**k dat God gevoelloos is wanneer jy lyding ervaar... Maar jy moet daardie emosies van verwerping weerstaan... Moet nooit vergeet dat Jesus gekom het om ons te verlos van die verpletterende gewig van sonde en verdriet nie...

God tree altyd nader aan die gebrokenes en help hulle genees... Die genesing begin wanneer jy na Hom toe draai en Hom vra om Sy Genade op jou seer uit te giet... Is jy diep gewond? LΓͺ jou pyn neer aan die voet van die Kruis... Jesus sal jou wonde verbind...πŸ™

07/11/2024

Hello Al die mooi mense hoop dit gaan goed

Ek het so Klein boodskappie.ek wil graag hΓͺ dat u dit moet lees en asseblief probeer verstaan

Hier is Paar mense wat wil hΓͺ dat ONS hulle birthday, Metric, begrafnise,en goete virniet vir hulle moet doen of ons moet vir hulle afslag gee .

beesagheid werk nie so nie.
Nie omdat jy Γ± vriend of familie lid is beteken dit ONS moet julle goete vir julle virniet vir julle doen nie .of ONS mag julle afslag gee nie..nee die selfde prys wat ONS die Ander persoon vra geld vir jou ook .nie omdat ONS geldgierig is nie maar omdat ONS loyal teen oor Al ONS kliente is. ons moet ook seep koop om onse lappe te was .ONS moet ook betaal word vir ONS tyd...want ek meen ek kannie die een Γ± droΓ« brood gee en die Ander een Γ± brood met jem gee nie dis onregverdig Ek hoop u hulle probeer my pint verstaan ..

As u nie ONS prys wil aanvaar nie.is u meer as welkom om iemand anders te kry .😊

Baie dankie aan ons kliente wat ONS vertrou het met hulle birthday partytjie.begrafnis backdrops.matric ...

Dankie vir die mooi terugvoerings wat julle gestuur het .😻❀️ONS sien uit om weer saam u te werk in 2025 ..

Maak jou spesiale dag onvergeertlik.laat Etna mooiheid U help met liefdeβ€οΈπŸ‘Œ

Liam Thandolwethu Trongo πŸ’™πŸ’›Funeral backdrop πŸ’™
03/11/2024

Liam Thandolwethu Trongo πŸ’™πŸ’›

Funeral backdrop πŸ’™

21st birthday backdropHappy birthday Naldo Goeda πŸŽ‰πŸŽ‚Mag die Here jou seΓ«n en nog baie jare spar πŸŽ‰πŸŽ‚πŸ’™πŸ”΅πŸ’™πŸ”΅πŸ’™πŸ”΅
28/10/2024

21st birthday backdrop

Happy birthday Naldo Goeda πŸŽ‰πŸŽ‚Mag die Here jou seΓ«n en nog baie jare spar πŸŽ‰πŸŽ‚

πŸ’™πŸ”΅πŸ’™πŸ”΅πŸ’™πŸ”΅

Etna mooiheidWatte pragtige blomme..😻Begrafnise & Troue  blomme word ook nou by  package in gesluit ..selfde prys geld v...
22/10/2024

Etna mooiheid

Watte pragtige blomme..😻

Begrafnise & Troue blomme word ook nou by package in gesluit ..selfde prys geld vir almal

πŸ‘Œ

Birthday vibes 🀍🀎
21/10/2024

Birthday vibes 🀍🀎

21/10/2024
Baie Welkom Jocelyn Jansen by die Etna mooiheid span Hoop dat jy Elke oomblik Saam met ons sal geniet πŸ₯‚πŸΎ
16/08/2024

Baie Welkom Jocelyn Jansen by die Etna mooiheid span

Hoop dat jy Elke oomblik Saam met ons sal geniet πŸ₯‚πŸΎ

60st birthday party πŸ₯³πŸŽ‰
10/08/2024

60st birthday party πŸ₯³πŸŽ‰

Harriet matrix 2024πŸ’šπŸ–€πŸ€Ž
10/08/2024

Harriet matrix 2024πŸ’šπŸ–€πŸ€Ž

Address

Port Elizabeth

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Etna Mooiheid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share