Protea Drankwinkel- Ladismith

Protea Drankwinkel- Ladismith Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Protea Drankwinkel- Ladismith, Wine, Beer & Spirits Store, Ladismith.

A Happy Birthday to the Captain of our Ship. Thank you for Everything. We Love and Appreciate you Boss...As julle hom va...
24/08/2022

A Happy Birthday to the Captain of our Ship. Thank you for Everything. We Love and Appreciate you Boss...
As julle hom vandag gewaar, gee hom n drukkie of vat sy hand.
Many blessings!!!

Ons het Saterdag afskeid geneem van een van ons getroue spanlede. Miquel Jelander of Soos ons hom noem "Miggie". Baie da...
26/07/2022

Ons het Saterdag afskeid geneem van een van ons getroue spanlede. Miquel Jelander of Soos ons hom noem "Miggie". Baie dankie vir jou getrouheid en dat jy jou Kant vir sewe maande so goed Gebring het. Alle sterkte vorentoe vir hierdie nuwe seisoen. Ons Wens jou Alle Seen toe. Onthou Om, "HOM in Al jou wee TE ken, HY Sal jou paaie gelyk maak"!!!

🎉🎉🎉Specials Specials Specials🎉🎉🎉Firebird 3L teen R65 elkCombo- 2×3 L Firebird= R120.00Bulk kopers= R55 per 3L boks Fireb...
11/03/2022

🎉🎉🎉Specials Specials Specials🎉🎉🎉
Firebird 3L teen R65 elk
Combo- 2×3 L Firebird= R120.00
Bulk kopers= R55 per 3L boks Firebird!!!

Goeie dag, mooie mensies🌻 Dit is naweek hier buite! Kom loer gerus in waar ons vriendelike personeel gereed is om u te o...
11/03/2022

Goeie dag, mooie mensies🌻
Dit is naweek hier buite! Kom loer gerus in waar ons vriendelike personeel gereed is om u te ontvang en te bedien🍺🍻🍾
Happy weekend aan almal. Stay safe!!!

Ietsie NUUTS!!!Gaan jy n vleisie op die kole gooi? Wil jy iets anders probeer. n Different flavor spice met n sousie daa...
25/02/2022

Ietsie NUUTS!!!
Gaan jy n vleisie op die kole gooi? Wil jy iets anders probeer. n Different flavor spice met n sousie daarby? Ons het jou bou.

Goeienaand almal!🎉SPECIALS SPECIALS SPECIALS!!!🎉25ste tot 26ste FebruarieKom loer gerus in!!!!Moenie huiwer om ons page ...
24/02/2022

Goeienaand almal!
🎉SPECIALS SPECIALS SPECIALS!!!🎉
25ste tot 26ste Februarie
Kom loer gerus in!!!!
Moenie huiwer om ons page te like en share nie!
PROTEA GROETE🙂🙂🙂

Stock-up Winter is naby!
21/02/2022

Stock-up Winter is naby!

Kom loer gerus in vir meer specials🙂
21/02/2022

Kom loer gerus in vir meer specials🙂

21/02/2022

Goeie more Mensies. Ons hoop julle het n lieflike naweek agter die rug. Kom ons vat hierdie nuwe week met Alles aan. Protea Groete 😇

17/02/2022

Op die nood van Vieringe/ celebrations het ons op Dinsdag 15 Februarie 2022 ons 1jaar bestaan, Onder nuwe bestuur gvier. Ons wil elke kliënt hartlik dank vir die ondersteuning deur die jaar. Julle het ons met ope harte aanvaar. Julle maak Ons besigheid. Op nog vele jare van besigheid. Grace Grace Grace

Hartlik geluk aan Juffrou Bell, op die herdenking van So n spesiale verjaardag. Goedheid en Guns mag dit jou deel wees. ...
17/02/2022

Hartlik geluk aan Juffrou Bell, op die herdenking van So n spesiale verjaardag. Goedheid en Guns mag dit jou deel wees. Baie dankie vir jou getroue dìens! Jy moet n Geseende daggie he.

As julle haar vandag, moenie huiwer om haar hand tevat nie.

12/01/2022

🎉Special Special Special!!!!🎉
RedHeart Rum en 2L coke vir net R219.99...( T's and C's apply) Terwyl voorraad hou!!!

24/11/2021
Van Amstel tot n Zappa...
24/11/2021

Van Amstel tot n Zappa...

Address

Ladismith
6655

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Protea Drankwinkel- Ladismith posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share