Baroq se Vinnige Frikkie

  • Home
  • Baroq se Vinnige Frikkie

Baroq se Vinnige Frikkie Vinnige Frikkie word spesiaal gemaak om jou gemoed te lawe. Na ‘n lang dag se swoeg en sweet terwyl die Afrika son sak, skink jy hom.

Geniet hom langs ‘n knetterende Bosveldvuur of sommer op jou voorstoep.

It's a dance-off for the ages! 💃🕺 Vinnige Frikkie and Maracas are ready to battle it out on the dance floor... but who's...
26/06/2024

It's a dance-off for the ages! 💃🕺 Vinnige Frikkie and Maracas are ready to battle it out on the dance floor... but who's got the moves? 🤔

Whether you prefer the smooth moves of Frikkie or the fiery flair of Maracas, one thing's for sure: this is a party you don't want to miss! 🔥

Both legends are available now for R160 per 750ml bottle on slingersous.co.za or at your favorite local store. Bars, pubs, and retailers, contact 084 205 7452 or [email protected] to get your hands on these party-starters today!



Who will win this dance-off! 🏆 It's time to stock up on Frikkie and Maracas for the weekend!"

This is a Page excerpt. It will be displayed for search results

🍸 'n Storie in Elke Sluk🍸 Koop Nou: Besoek https://slingersous.co.za om aanlyn te bestel of kyk uit vir ons produkte in ...
09/04/2024

🍸 'n Storie in Elke Sluk🍸

Koop Nou: Besoek https://slingersous.co.za om aanlyn te bestel of kyk uit vir ons produkte in jou naaste winkel.

📞 Voorraad Navrae: Kontak ons by 0749700986 of [email protected] om ons produkte in jou stoor of kroeg aan te hou.


23/03/2024
Hulle weet nie wat ons weet nie!Well done  !
21/01/2024

Hulle weet nie wat ons weet nie!

Well done !




🎉 Laat die goeie tye rol met Karamelletjies Karamel Vodka! 🥳🍹 Proe die soet kant van feesviering en maak elke oomblik on...
22/11/2023

🎉 Laat die goeie tye rol met Karamelletjies Karamel Vodka! 🥳🍹

Proe die soet kant van feesviering en maak elke oomblik onvergeetlik.

Slegs R140 op https://slingersous.co.za/
- ook beskikbaar in store.

Indien jy Karamelltjies in jou stoor of watergat wil aanhou kontak ons gerus op 074 9700 986 of [email protected]






Laat die fees begin met Vinnige Frikkie!Frikkie maak nie net herinneringe nie, hy maak dit onvergeetlik. Kersfees het no...
14/11/2023

Laat die fees begin met Vinnige Frikkie!

Frikkie maak nie net herinneringe nie, hy maak dit onvergeetlik. Kersfees het nog nooit so lekker geproe nie! 🎄

Slegs R160 op https://slingersous.co.za/
- ook beskikbaar in store.

Indien jy Frikkie en sy maats in jou stoor of watergat wil aanhou kontak ons gerus op 074 9700 986 of [email protected]








Trek jou groen en goud aan want dit is tyd vir die finaal!  Sterkte Bokke! Bring daai beker huistoe  🇿🇦🏉
26/10/2023

Trek jou groen en goud aan want dit is tyd vir die finaal!

Sterkte Bokke! Bring daai beker huistoe 🇿🇦🏉








Taai game. Wel gedaan Bokke!!! 🍻
15/10/2023

Taai game. Wel gedaan Bokke!!! 🍻

Die geheime wapen? Dit is so eenvoudig soos 'n verkeerslig, maar veel lekkerder! 😄🚦Kry jou gees op dreef vir die kwartei...
09/10/2023

Die geheime wapen?
Dit is so eenvoudig soos 'n verkeerslig, maar veel lekkerder! 😄🚦
Kry jou gees op dreef vir die kwarteindstryd met 'n goeie skop deur Vinnige Frikkie Brandewyn Liqueur! 🏉🥃
R160 per bottle op https://slingersous.co.za - ook beskikbaar in store.
Indien jy Frikkie en sy maats in jou stoor of watergat wil aanhou kontak ons op 0749700986 of op [email protected]






14/07/2023

📣 ONS SOEK BOERTJIE BENE📣

Ons soek nie jou geld of grond nie, ons soek net jou gene!
Ken jy iemand met 'n mooi paar boertjie bene?
Is jy dalk iemand met die boertjie bene waarna ons soek?

Wys vir ons jou BOERTJIE bene, en staan die kans om te wen.

Jy wen:
1kg Geelvet Biltong
1 x Bottel Zoerdoef
Bottel Vinnige Frikkie Brannewyn Liquor
2 L Coke
6 Biere
H2A Onnie
Sonbrille
Gebreide Springbokvel
Rinkels Clothing Pakkie
Bladskoot T-Hemp
R200 voucher
Photoshoot
'n Piekniek vir 2 + Klei Duif Skiet
Burning Bush TV
Braai Saam Spice
Die Wors Huis

Skryf so in:
+ "Post" 'n foto van jou boertjie bene in die comments en tag 3 vriende
+ Share die post
+ Like / Volg MosBos Fees
+ Like / Volg die volgende:
Vyf Ster Biltong
Zoerdoef
Baroq se Vinnige Frikkie
Grondpad Vellies
Sunglasses 4U
New Creation Taxidermy
Luci's Bier en Koffie
Bladskoot
Wicked Photography
Oppi Riviere Safari Lodge
Burning Bush Bosveld Tv
Braai Saam Spice
Die Wors Huis


PS: Tag die boertjies wat MOET inskryf
T's & C's
Jy MOET by die fees wees om jou prys te wen
Skryf in, koop jou kaartjies en kom wys jou vleis
Stuur asb jou kontak besonderhede na 0842070915
LEKKER FM MuzikStar Artist Management & Events Brand & Beyond Media -West Rand Brand and Beyond Media - East Rand BOERhier
T's & C's van Borge geld

Kry vir Frikkie by Spot-On in Walvisbaai
10/07/2023

Kry vir Frikkie by Spot-On in Walvisbaai

Vinnige Frikkie Brandewyn Liqueur: Die geheime wapen agter jou onvergeetlike kuierherinneringe! 🔥🥃Ry die vreugdegolwe en...
06/07/2023

Vinnige Frikkie Brandewyn Liqueur: Die geheime wapen agter jou onvergeetlike kuierherinneringe! 🔥🥃

Ry die vreugdegolwe en proe die spoed van genot. 🚀

Slegs R160 per bottel op https://slingersous.co.za

Indien jy Frikkie of sy maats in jou stoor of watergat wil aanhou kontak ons op 0749700986 of [email protected]




🥃🎉 Frikkie het nuwe maats! Ontmoet Vinnige Frikkie se gewaagde kompels, Kartel Gin en Kartel Vodka. 🍸🔥 Dit is 'n span so...
28/06/2023

🥃🎉 Frikkie het nuwe maats!

Ontmoet Vinnige Frikkie se gewaagde kompels, Kartel Gin en Kartel Vodka. 🍸🔥 Dit is 'n span so onstuimig dat selfs die watergate hulle laat klapper van opwinding!

🛒 Besoek slingersous.co.za om jou smaakvolle trio te bekom teen pryse wat jou sal laat glimlag!

🎁 Om dit nog opwindender te maak, kies ons een gelukkige nuwe volgeling van as die wenner van 'n bottel Vinnige Frikkie, sowel as 'n bottel Kartel Gin en 'n bottel Kartel Vodka! Volg ons vinnig op https://facebook.com/kartelspirit om deel te wees van die pret!

Ons het dit vir jou maklik gemaak om jou stoor en watergat aan te vul met ons heerlike drankies. Kontak ons gerus by [email protected] of 0842057452 vir enige navrae of bestellings.

Cheers, almal - lekker Woensdag! 🍻🔥








Kyk uit vir Frikkie en sy maats by jou naaste stoor of watergat. Indien jy hulle nie vind nie kan jy koop op www.slinger...
27/03/2023

Kyk uit vir Frikkie en sy maats by jou naaste stoor of watergat.

Indien jy hulle nie vind nie kan jy koop op www.slingersous.co.za

Wil jy ons produkte in jou winkel aanhou? Kontak ons gerus op 084 205 7452 / [email protected]




Namibia!!! Frikkie het gearriveer🥳Nou beskikbaar by Spot-On Supermarket / OK Liquor Walvis Bay 🍻
20/12/2022

Namibia!!! Frikkie het gearriveer🥳

Nou beskikbaar by Spot-On Supermarket / OK Liquor Walvis Bay 🍻

Sopas gearriveer
Vinnige Frikkie
Baroq se Vinnige Frikkie

Address


Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27842057452

Undefined variable: isMonitored
    Return to your account

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Baroq se Vinnige Frikkie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Baroq se Vinnige Frikkie:

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Opening Hours
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Claim ownership or report listing
  • Account
  • Want your business to be the top-listed Convenience Store?

Share