G&Tea

G&Tea Gin & Peach Rooibos Iced Tea
Only 2.4% Alc
Low Calories
Made from real Rooibos

Gaan maak gerus 'n draai by Pronk. ๐Ÿ˜‰
06/07/2024

Gaan maak gerus 'n draai by Pronk. ๐Ÿ˜‰

๐™ท๐š’๐šŽ๐š› ๐š‹๐šŽ๐š๐š’๐š— ๐š๐š’๐šŽ ๐š—๐šŠ๐š ๐šŽ๐šŽ๐š” ๐™‰๐™Š๐™!๐Ÿพ๐Ÿ‘

Kom maak 'n draai by ๐—ฃ๐—ฟ๐—ผ๐—ป๐—ธ ๐—ฅ๐—ฒ๐˜€๐˜๐—ฎ๐˜‚๐—ฟ๐—ฎ๐—ป๐˜ en klink 'n glasie G&Tea op die naweek.

โœ… Laag in kilojules.
โœ… Laag in alkohol.
โœ… Laag in suiker.

๐“๐„๐„-๐„๐“๐ˆ๐Š๐„๐“ ๐Ÿ๐ŸŽ๐ŸKasaterwaters.nw [geen mv.] baie flou koffie of tee:G&Tea is als behalwe kasaterwater!Ons verkies ons tee ...
04/07/2024

๐“๐„๐„-๐„๐“๐ˆ๐Š๐„๐“ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ

Kasaterwater

s.nw [geen mv.] baie flou koffie of tee:
G&Tea is als behalwe kasaterwater!

Ons verkies ons tee sterk.

- Laag in kilojules
- Laag in alkohol
- Laag in suiker

Ons lig ons glasie vir elke pa. Julle is ysters! Dankie!๐Ÿน Gelukkige Vadersdag!
16/06/2024

Ons lig ons glasie vir elke pa.
Julle is ysters! Dankie!
๐Ÿน
Gelukkige Vadersdag!

Wie het gesรช jy kan jou tee net in die Somer geniet? Trek vir jou nog โ€˜n baadjie aan en skink vir jou tee! Maak die litt...
12/06/2024

Wie het gesรช jy kan jou tee net in die Somer geniet?
Trek vir jou nog โ€˜n baadjie aan en skink vir jou tee!

Maak die litte los!
Dinge gaan warm raak.

๐“๐„๐„-๐„๐“๐ˆ๐Š๐„๐“ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ Waarom sรช ons โ€œtjortsโ€ en nie โ€œcheersโ€ nie? Soms roep ons โ€œcheersโ€ uit wanneer ons vir iemand totsiens wi...
07/06/2024

๐“๐„๐„-๐„๐“๐ˆ๐Š๐„๐“ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ

Waarom sรช ons โ€œtjortsโ€ en nie โ€œcheersโ€ nie?
Soms roep ons โ€œcheersโ€ uit wanneer ons vir iemand totsiens wil sรช, daarom sรช ons net โ€œcheersโ€ as ons vir oulaas enetjie saam drink en gereed is om mekaar te groet.

Tjorts!
Laat die naweek begin ...

Want enige tyd is gin & tee-tyd. Alles wat jy nodig het in een bottel:๐ŸนLaag in alkohol๐Ÿน Laag in kilojules๐Ÿน Laag in suike...
31/05/2024

Want enige tyd is gin & tee-tyd.

Alles wat jy nodig het in een bottel:
๐ŸนLaag in alkohol
๐Ÿน Laag in kilojules
๐Ÿน Laag in suiker

&tea

๐ŸนLaag in kilojules๐Ÿน Laag in alkoholKlein Saterdag is hier! Vier dit met G&Tea!
22/05/2024

๐ŸนLaag in kilojules
๐Ÿน Laag in alkohol

Klein Saterdag is hier!
Vier dit met G&Tea!

Par-TEA hard with Gin & Peach Rooibos Iced Tea! Only 2.4% AlcLow CaloriesLow SugarMade from real Rooibos!
17/05/2024

Par-TEA hard with Gin & Peach Rooibos Iced Tea!

Only 2.4% Alc
Low Calories
Low Sugar

Made from real Rooibos!

๐‘บ๐’•๐’†๐’“๐’Œ๐’†๐’“ ๐’‚๐’” โ€˜๐’ ๐’•๐’†๐’†๐’”๐’‚๐’Œ๐’Œ๐’Š๐’†!๐†๐„๐‹๐”๐Š๐Š๐ˆ๐†๐„ ๐Œ๐Ž๐„๐ƒ๐„๐‘๐’๐ƒ๐€๐†
12/05/2024

๐‘บ๐’•๐’†๐’“๐’Œ๐’†๐’“ ๐’‚๐’” โ€˜๐’ ๐’•๐’†๐’†๐’”๐’‚๐’Œ๐’Œ๐’Š๐’†!
๐†๐„๐‹๐”๐Š๐Š๐ˆ๐†๐„ ๐Œ๐Ž๐„๐ƒ๐„๐‘๐’๐ƒ๐€๐†

Hiep, hiep, hoera! Mia verjaar!  G&Tea wil vandag vir Mia Roets, Sarel Roets se vrou, baie geluk met haar verjaardag toe...
10/05/2024

Hiep, hiep, hoera! Mia verjaar!

G&Tea wil vandag vir Mia Roets, Sarel Roets se vrou, baie geluk met haar verjaardag toewens. Baie geluk, Mia! Dankie vir alles wat jy vir G&Tea doen en beteken. Ons waardeer jou.

GESEร‹NDE HEMELVAARTDAG
09/05/2024

GESEร‹NDE HEMELVAARTDAG

๐’๐ค๐ข๐ง๐ค-๐ฌ๐ค๐ข๐ง๐ค!Dis Meimaand! - Laag in kilojules - Laag in alkohol- Laag in suiker
01/05/2024

๐’๐ค๐ข๐ง๐ค-๐ฌ๐ค๐ข๐ง๐ค!
Dis Meimaand!

- Laag in kilojules
- Laag in alkohol
- Laag in suiker

Skink en klink!
20/04/2024

Skink en klink!

G&Tea ๐š’๐šœ ๐š—๐š’๐šŽ ๐š—๐šŽ๐š ๐šŸ๐š’๐š› ๐š๐š’๐šŽ ๐š‚๐š˜๐š–๐šŽ๐š› ๐š—๐š’๐šŽ๐Ÿน

Beskikbaar by ๐—ฃ๐—ฟ๐—ผ๐—ป๐—ธ ๐—ฅ๐—ฒ๐˜€๐˜๐—ฎ๐˜‚๐—ฟ๐—ฎ๐—ป๐˜ - ๐—ฒ๐—น๐—ธ๐—ฒ ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด, ๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐—ด๐—ฒ ๐˜๐˜†๐—ฑ.๐Ÿ‘

Gun jouself โ€˜n blaaskans met G&Tea. Sommer in die middel van die week, net omdat jy kan!G&Tea ... want enige tyd is gin ...
10/04/2024

Gun jouself โ€˜n blaaskans met G&Tea.
Sommer in die middel van die week, net omdat jy kan!

G&Tea ... want enige tyd is gin & tee tyd!

Want enige tyd is gin & tee-tyd. Alles wat jy nodig het in een bottel:- Laag in alkohol- Laag in kilojules- Laag in suik...
05/04/2024

Want enige tyd is gin & tee-tyd.

Alles wat jy nodig het in een bottel:
- Laag in alkohol
- Laag in kilojules
- Laag in suiker

&tea

Ons wens vir jou 'n geseรซnde Paasseisoen.
29/03/2024

Ons wens vir jou 'n geseรซnde Paasseisoen.

Skink-skink! Die naweek is amper hier en ons drink tee! ๐ŸนLaag in kilojules ๐ŸนLaag in alkohol๐ŸนLaag in suiker
27/03/2024

Skink-skink!
Die naweek is amper hier en ons drink tee!

๐ŸนLaag in kilojules
๐ŸนLaag in alkohol
๐ŸนLaag in suiker

25/03/2024

It's a short week but that doesn't mean the FULL Ginelli's experience stops!
Join us for:
๐Ÿด Value Deals for R95 | Saucy Steak Wed. for R109 | Miix & Match Thurs. for R99
๐Ÿด Fill up the fridge for R99
๐Ÿฐ Kids U/12 eat-in FREE (Tues - Thurs)
โ›”๏ธ CLOSED from Fri, 29/03 to Mon, 01/04
โœ… OPEN on Tues, 02/04 from 11:00
๐Ÿ‘ We support Local: Butter Boo | Macaron Co. - The Munchies Co | Meyertjie Organic Vegetables | The Easy Life Pantry Essentials
๐Ÿน Gin Experience: Create your own cocktail | Enjoy G&Tea - 4 Packs available in the Spaza
๐Ÿด No reason not to celebrate this week: R135 p/p (Tues-Thurs) - Meal Deal + Dessert (Min. 8 ppl)

โ˜Ž๏ธ Eat-In / Take Away: 013 282 8181
๐Ÿ“ 34 Dolerite Crescent (Fountain Square), Middelburg, 1055
๐Ÿ›ป Parking Pick Up: Call > Order > Pay > Collect > Enjoy

*T&Cs Apply
Valid: 26-28 Mar. โ€˜24

Laag in kilojules.Laag in alkohol.Vrydag is hier! Vier dit met G&Tea!
22/03/2024

Laag in kilojules.
Laag in alkohol.

Vrydag is hier! Vier dit met G&Tea!

19/03/2024

We have SO MUCH to share with you this week! Bring everyone for a true Ginelli's Experience:
๐Ÿคฉ Value Deals for R95 AND Seafood Wednesday for R95
๐Ÿธ Gin Experience with G&Tea | Create your own Gin Cocktail
๐Ÿ˜ Date Night on Thursday from 5pm: Reserve now to qualify
๐Ÿท Winery in Focus - Darling Cellars
๐Ÿฅฉ NEVER SEEN BEFORE - 250g Rump for R45* (Fri-Sun)
๐Ÿคฉ 2-Course Sunday Lunch for R140
๐Ÿ’ช We support LOCAL - Butter Boo | Macaron Co. - The Munchies Co | Meyertjie Organic Vegetables | The Easy Life Pantry Essentials
AND SO MUCH, MUCH MORE...

โ˜Ž๏ธ Eat-In / Take Away - Parking Pick Up: 013 282 8181
๐Ÿ“ 34 Dolerite Crescent (Fountain Square), Middelburg, 1055

*T&Cs Apply
Valid: 19-24 Mar. โ€˜24
While stock lasts

Gun jouself die blaaskans.Skink vir jou โ€˜n koppie tee wat skop.Alles wat jy nodig het in een bottel:- Laag in alkohol- L...
15/03/2024

Gun jouself die blaaskans.
Skink vir jou โ€˜n koppie tee wat skop.

Alles wat jy nodig het in een bottel:
- Laag in alkohol
- Laag in kilojules
- Laag in suiker

Want enige tyd is gin & tee tyd!

Ons grootste teeprater verjaar vandag. Baie geluk, Sarel Roets.
10/03/2024

Ons grootste teeprater verjaar vandag.
Baie geluk, Sarel Roets.

Hark die koekvurkies nader, want G&Tea se grootste teeprater verjaar vandag en ons wil hom gelukwens.

SOET IS DIE STRYD
I.D. du Plessis

Jy sรช die stryd is verlore,
Ons nasie te arm en klein,
Ons taal uit 'n drang gebore
Wat een van die dae verdwyn?
My broer, dit mag heeltemal waar wees.
Wie weet wat die toekoms gaan baar?
Miskien moet ons oormรดre klaar wees.
Om weer hierdie droom te laat vaar;
Maar as ons net altyd moet strewe
Na wat tot oorwinning gaan lei,
Wat baat dan die stryd van die lewe
Waarin ons onseker moet bly?
Solank jou bedoelings maar goed is,
Gaan jy jou oor neerlae kwel?
Solank jy volhard en vol moed is -
Dis tog die probeerslag wat tel!
Nee, soet is die stryd vir die stryer,
Al moet hy uiteindelik verloor;
Maar die man wat sy deelname weier,
Is die man wat sy nasie vermoor.

Baie geluk met jou verjaardag, Sarel Roets. Mag dit 'n vreugdevolle jaar vir jou wees.

โœ…Laag in kilojules โœ…Laag in alkoholโœ…Laag in suikerโœ…Sterker as rooibostee. Hoe sterk drink jy jou tee?
08/03/2024

โœ…Laag in kilojules
โœ…Laag in alkohol
โœ…Laag in suiker
โœ…Sterker as rooibostee.

Hoe sterk drink jy jou tee?

๐ŸนLow in alcohol. ๐ŸนLow in kilojules. Unwind and relax with the perfect blend of gin and tea.
28/02/2024

๐ŸนLow in alcohol.
๐ŸนLow in kilojules.
Unwind and relax with the perfect blend of gin and tea.

๐•๐€๐“ ๐‰๐Ž๐” ๐“๐„๐„ ๐’๐€๐€๐Œ! ๐ŸนWant enige tyd is gin & tee-tyd.๐Ÿน
24/02/2024

๐•๐€๐“ ๐‰๐Ž๐” ๐“๐„๐„ ๐’๐€๐€๐Œ!
๐ŸนWant enige tyd is gin & tee-tyd.๐Ÿน

Dis Klein Saterdag en jy verdien โ€˜n blaaskans. Klink โ€˜n glasie op onbeplande kuiers saam met jou vriende en geniet โ€™n ys...
21/02/2024

Dis Klein Saterdag en jy verdien โ€˜n blaaskans. Klink โ€˜n glasie op onbeplande kuiers saam met jou vriende en geniet โ€™n yskoue G&Tea.

Salig!

Gelukkige Valentynsdag! ๐Ÿนโค๏ธ๐ŸนHappy Valentines Day!
14/02/2024

Gelukkige Valentynsdag!
๐Ÿนโค๏ธ๐Ÿน
Happy Valentines Day!

The weekend is almost here! Enjoy your G&T. Now available at: ๐ŸนBuffelstoor ๐ŸนBuffelsfontein Beesboerdery  ๐ŸนPronk ๐ŸนPadstal...
01/02/2024

The weekend is almost here!
Enjoy your G&T.

Now available at:

๐ŸนBuffelstoor
๐ŸนBuffelsfontein Beesboerdery
๐ŸนPronk
๐ŸนPadstal
๐ŸนPadstal Centurion
๐ŸนKooperasie Kroeg & Kos
๐ŸนBoer Kombuis Kimiad
๐ŸนBoer Kombuis
๐ŸนKuif_en_Baard
๐ŸนGinelli's

Now available online: https://buffelstoor.co.za/products/tee-vir-twe

Address


Telephone

+27824810691

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when G&Tea posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Alerts
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Convenience Store?

Share