Die Kosblik - Hoërskool Framesby

Die Kosblik - Hoërskool Framesby Snoepie en voedsel verskaffer Hoërskool Framesby

24/07/2024

Looking for a couple of students to assist with events over the weekend.



Spyskaart vir die week. 1 Proteïen van die dag + 2 bykosse = R50 Een porsie protëien = R30Ekstra porsie proteïen = R25Da...
23/04/2024

Spyskaart vir die week.

1 Proteïen van die dag + 2 bykosse = R50
Een porsie protëien = R30
Ekstra porsie proteïen = R25

Daagliks:
Hoender fillet en groenslaai

Kies ook van die volgende:

M: Lamb bredie & rys
D: Spek en hoender pasta & geroosterde groente
W: Roosterkoek met lam vulsel & brokkoli slaai
D: Gebakte vis & gegeurde rys
V: Burgers & aartappel skyfies

Whatsapp: +27 (81) 015-4535 vir bestellings.
Wegneem of aansit etes beskikbaar.

Ete van die dag by Die Kosblik-Hoërskool Framesby1Proteïen van die dag+2 bykosse = R50Ekstra porsie proteïen =R25Hoender...
15/02/2024

Ete van die dag by Die Kosblik-Hoërskool Framesby

1Proteïen van die dag+2 bykosse = R50
Ekstra porsie proteïen =R25

Hoender Fillet en groenslaai
Viskoekie & Asiatiese Koolslaai

Whatsapp:+27 (81) 015-4535 vir bestellings.
Wegneem etes beskikbaar vir die publiek vanaf 14:00.

14/02/2024

Our team is growing, and we are looking for a front-of-house assistant.

We are also in search of an experienced cook/chef.

Keep the following in mind when sending your resume.
*Bosses are not a pushover. (This an euphemism 😉)
*Pressured environment (If it is too hot - get out of the kitchen)
*Target-driven sales (The numbers matter; they will pay your wages)
*Heavy lifting ( We ain't afraid of getting our aprons dirty or using our muscles; you shouldn't be either)
*English and Afrikaans proficiency is necessary (Verstaan jy my bru ?)

Please send CV's to [email protected].



Roses are red violets are blue, we made these soetkoekies especially for you ❤️Liefde Die Hoofmeisies Koekies R15 Rose R...
13/02/2024

Roses are red violets are blue, we made these soetkoekies especially for you ❤️

Liefde Die Hoofmeisies

Koekies R15
Rose R40

Ete van die dag by Die Kosblik-Hoërskool Framesby 1Proteïen van die dag + 2 bykosse  = R50Ekstra porsie proteïen  = R25H...
01/02/2024

Ete van die dag by Die Kosblik-Hoërskool Framesby

1Proteïen van die dag + 2 bykosse = R50
Ekstra porsie proteïen = R25

Hoender Fillet
Hake gebak of gebraai met
Aartappel slaai en Groenslaai met feta

WhatsApp:+27 (81) 015-4535 vir bestellings.
Wegneem etes beskikbaar vir die publiek vanaf 14:00.

Ete van die dag by Die Kosblik - Hoërskool Framesby 1Proteïen van die dag+2 bykosse = R50Ekstra porsie proteïen  =R25Hoe...
31/01/2024

Ete van die dag by Die Kosblik - Hoërskool Framesby

1Proteïen van die dag+2 bykosse = R50
Ekstra porsie proteïen =R25

Hoender Fillet en groenslaai
Tradisionele Hoenderpastei en Mediterreense koekoes slaai.

WhatsApp:+27 (81) 015-4535 vir bestellings
Wegneem etes beskikbaar vir die publiek vanaf 14:00

29/01/2024
SpyskaartWoensdag - Dinsdag24 Jan - 30 Jan 1 Proteïen van die dag + 2 bykosse = R50 Ekstra porsie proteïen = R25Daagliks...
24/01/2024

Spyskaart
Woensdag - Dinsdag
24 Jan - 30 Jan

1 Proteïen van die dag + 2 bykosse = R50
Ekstra porsie proteïen = R25

Daagliks: Hoender fillet en groenslaai

Kies ook van die volgende:

W: Hake gebak of gebraai & botterskorsie slaai
D: Wildspastei & brokkoli slaai
V: Boerie rolle / Hoender sosatie rolle & tjips
M: Lasagne & blomkool slaai
D: Viskoekies & asiatiese slaai

Whatsapp: +27 (81) 015-4535 vir bestellings.
Wegneem of aansit etes beskikbaar.

Graad 8 Braai : Braai pakke: R100 Hoender Sosatie Boerewors Lam tjopVark Rasher Bykosse : R45 Aartappel Slaai Pasta Slaa...
18/01/2024

Graad 8 Braai :

Braai pakke: R100
Hoender Sosatie
Boerewors
Lam tjop
Vark Rasher

Bykosse : R45
Aartappel Slaai
Pasta Slaai
Roosterbrood

Whatsapp :
+27 81 015 4535
Vir bestellings

Betaal asb in kontant of per kaart by Die Kosblik.

Weitafel van die dag: Donderdag: Geroosterde hoenderfilet. Ingelegde kerrie vis.Groenslaai met feta.Aartappel slaai. 1 P...
18/01/2024

Weitafel van die dag:

Donderdag:
Geroosterde hoenderfilet.
Ingelegde kerrie vis.
Groenslaai met feta.
Aartappel slaai.

1 Proteïen van die dag en 2 bykosse R50
Ekstra porsie proteïen R25

Beskikbaar by Die Kosblik vir aansit of wegneem etes.
Whatsapp:
+27 (81) 015-4535

17/01/2024

Address

9/19 Willowby Crescent
Port Elizabeth
6008

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:00
Tuesday 07:00 - 16:00
Wednesday 07:00 - 16:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:00 - 16:00
Saturday 07:00 - 14:00

Telephone

+27810154535

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Kosblik - Hoërskool Framesby posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Kosblik - Hoërskool Framesby:

Share