Rensburg24 - Engen, Meat24Vleis

Rensburg24 - Engen, Meat24Vleis Your all-in-one 24/7 convenience store, deli, butchery, meat processor and petrol station.

Happy new year! May this year hold lots of success, happiness and joyous moments for you!
01/01/2025

Happy new year! May this year hold lots of success, happiness and joyous moments for you!

Mag julle ’n geseënde kersdag hê, gevul met heerlike voedsel, lekker lag, goeie tye, baie liefde en onvergeetlike oombli...
25/12/2024

Mag julle ’n geseënde kersdag hê, gevul met heerlike voedsel, lekker lag, goeie tye, baie liefde en onvergeetlike oomblikke!

Smaaklike biltong beskikbaar by Meat24Vleis! Ons het sout en peper of koljander om van te kies! Maak nie saak watter een...
23/12/2024

Smaaklike biltong beskikbaar by Meat24Vleis! Ons het sout en peper of koljander om van te kies! Maak nie saak watter een nie, jy gaan lekker aan dit peusel. Kom kry kwaliteit vars vleis by Meat24Vleis binne die Engen Garage in Rensburg.

Maak hierdie komende Saterdag, ’n Sosatie Saterdag, met ons heerlike lamb sosaties, chalmar sosaties of hoender sosaties...
16/12/2024

Maak hierdie komende Saterdag, ’n Sosatie Saterdag, met ons heerlike lamb sosaties, chalmar sosaties of hoender sosaties. Julle kan maar weet, julle gaan ekstra moet koop, dis so lekker mens moet oppas om nie die hout stokkie saam dit te eet nie! Kom kry kwaliteit vars sosaties vir julle om aan te smul!

Don’t know what to have for dinner? Get cookin good lookin 😊 with our stuffed chicken you can have something new and som...
11/12/2024

Don’t know what to have for dinner? Get cookin good lookin 😊 with our stuffed chicken you can have something new and something different tonight Even if you didn't do much in the kitchen, your family will believe you are an expert!

Jy kan nie verkeerd gaan met ’n smaaklike Boepensie Spice om jou vleis of enige kossoort op te kikker nie! “Spice up you...
25/11/2024

Jy kan nie verkeerd gaan met ’n smaaklike Boepensie Spice om jou vleis of enige kossoort op te kikker nie! “Spice up your life” of sal ons sê “SPICE UP YOUR BRAAI” met Boepensie se smul lekker spices, beskikbaar by Meat24Vleis! Ons het ’n variasie om van die kies, van Paprika, Sout en asyn, Portuguese peri-peri, en soveel meer! Boepensie Continental Spice

Ons wil vir jou dit gerieflik maak by ons. Met nuwe yskaste kan ons verseker dat ons kwaliteit vars vleis altyd vars ver...
22/11/2024

Ons wil vir jou dit gerieflik maak by ons. Met nuwe yskaste kan ons verseker dat ons kwaliteit vars vleis altyd vars verpak, goed uitgestal en tot jou gerief 24 uur per dag beskikbaar is. Kom maak ’n draai by Meat24Vleis binnne die Engen Garage om te sien wat ons vir jou het!

08/11/2024

Maak gereed om af te skop saam die bokke hierdie Sondag met ’n heerlike stukkie vleis op die kole. Kom maak ’n draai by Meat24Vleis binne die Engen Garage in Rensburg, om jou sappige stuk vleis te koop. Ons het ’n groot verskeidenheid om van te kies, alle vleis word daagliks verpak om vir jou kwaliteit vars vleis te verseker!

15/10/2024

Kom kry ’n lekker sappige stuk steak vir die naweek se braai by MEAT24VLEIS binne die Engen Garage in Rensburg.

Hier kry mens slegs KWALITEIT VARS VLEIS!

Dis tyd om te braai, om jou kole te krap. Want dis nie elke dag wat ons ’n braai dag kry! ’n Vleisie op die kole, ’n bie...
23/09/2024

Dis tyd om te braai, om jou kole te krap. Want dis nie elke dag wat ons ’n braai dag kry!

’n Vleisie op die kole, ’n bier om die vuur, vriende of familie se lekker-lag-tye. Wat wil jy meer hê om braai dag te vier?

By Meat 24 Vleis kan jy jou vleis en verversings kom koop. Ons het allerleie opsies om van te kies op die vleis rakke en bonop dit kan jy jou bykos ook hier koop. Met ’n een stop inkopie, kan jy langsaan jou verversings by Blue Bottle Liquor koop.

*Geen drank word verkoop aan persone onder die ouderdom van 18 jaar oud nie*

Lus vir iets anders vir Vrydag se braai? Ons vark nek steak is ’n wen resep op die kole! Kom maak ’n draai by Meat24Vlei...
18/09/2024

Lus vir iets anders vir Vrydag se braai? Ons vark nek steak is ’n wen resep op die kole! Kom maak ’n draai by Meat24Vleis binne die Engen Garage in Rensburg, sodat jy jou perfekte snut kan kies 😊

Moenie komkommer nie, ons ou resepte bly op die rakke! Kry vir jou ’n heerlike gemarineerde hoender by Meat24Vleis. Hier...
10/09/2024

Moenie komkommer nie, ons ou resepte bly op die rakke! Kry vir jou ’n heerlike gemarineerde hoender by Meat24Vleis. Hier is peri-peri, BBQ, en nog meer om van te kies. Glo dit of nie, maar as jy dit een keer op die kole braai, gaan jy dit gereeld weer kom koop 😊

Meat24Vleis is geleë binne die Engen Garage in Rensburg.

Manne Manne Manne…. Waar moet jy jou vleis bewerk na ’n goeie jag sessie? By Meat24Vleis het ons die lekkerste kombinasi...
04/09/2024

Manne Manne Manne…. Waar moet jy jou vleis bewerk na ’n goeie jag sessie? By Meat24Vleis het ons die lekkerste kombinasie van die regte speserye om jou biltong, wors, patties en soveel meer te bewerk!

Kontak gerus vir Don, op 0665288046.

’n Paar kole op die vuur, groen trui aan, ’n bier in die hand, almal se aandag op die TV wanneer die BOKKE uitdraf op di...
29/08/2024

’n Paar kole op die vuur, groen trui aan, ’n bier in die hand, almal se aandag op die TV wanneer die BOKKE uitdraf op die veld…

Saterdag 31 Augustus is dit Rugby tyd om 17:00!

Maak seker jy het jou kwaliteit-vars-vleis gekoop vir die rugby die naweek by Meat24Vleis! Ons maak dit vir jou maklik, kom koop ’n stewige stuk chalmar steak, rooiwyn en garlic wors, garlic brood en allerlye bykos soos aartappelslaai, pasta slaai en soveel meer binne die Engen Garage in Rensburg.

Koop sommer ook die verversings vir die naweek se braai by Blue Bottle Liquor op dieselfde perseel. Ons is alles-in-een vir jou gemak!

*Geen drank word verkoop aan persone onder die ouderdom van 18 jaar oud nie*

Het iemand gesê hulle is lus vir bietjie hoender?Meat24Vleis het die lekkerste gemarineerde hoender, vars verpak elke da...
23/07/2024

Het iemand gesê hulle is lus vir bietjie hoender?

Meat24Vleis het die lekkerste gemarineerde hoender, vars verpak elke dag. Die dae wat jy 10 verskillende speserye en s***e bymekaar hoef te gooi en jou hoender in dit in te lê vroeg die oggend, sodat julle vanaand gemarineerde hoender hoef tee et is verby. Jou Antwoord is om ons gemarineerde hoendertjie, boudjies of vlerkies te proe.

Kom kies jou geur gemarineerde hoender binne die Engen Garage in Rensburg.

Die lekkerste gerookte kaasworsies is beskikbaar spesiaal vir jou by Meat24Vleis, binne die Engen Garage in Rensburg. Ma...
19/07/2024

Die lekkerste gerookte kaasworsies is beskikbaar spesiaal vir jou by Meat24Vleis, binne die Engen Garage in Rensburg. Maak seker om jou hande op dit te kry, dit is die perfekte kombinasie van vleis en kaas.

Vir ’n ekstra wenk – wanneer jy dit op die kole braai - IS DIT ’N WENNER!

Raai wat het ons in voorraad vir jou?BOEPENSIE se spices, kom kry vir jou die geur wat jou die meeste gaan bederf op jou...
24/06/2024

Raai wat het ons in voorraad vir jou?

BOEPENSIE se spices, kom kry vir jou die geur wat jou die meeste gaan bederf op jou kos. Ons het verskeie geure om van te kies, en glo dit of nie, DIT IS DIE MOEITE WERD!

Boepensie Continental Spice

Gelukkige Vadersdag!
16/06/2024

Gelukkige Vadersdag!

Address

AG Visser Street, Heidelberg
Lesedi
1441

Telephone

+27163412795

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rensburg24 - Engen, Meat24Vleis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share